'n Ontdekkingsreis van 40 dae: God se Roeping.

 


Dit is nog nie te laat om by 'n 40 dae groep in te skakel nie.
Kontak voor Maandag vir Jaap en hy sal jou help om by 'n groep in te skakel wat nommerpas is vir jou.
Dankie vir elkeen wat getrou hulle teksgedeeltes lees, voorbidding doen en die eredienste bywoon. Ons vertrou die Here vir wonderwerke in hierdie dae.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023