2022-09-18 - 2022-09-24 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Werk in ons harte sodat ons, saam met U, ons roeping en passie kan ontdek.
  2. Help elke Outeniqualander om met vertroue aan te meld.
  3. Beskerm ons mense en ons land teen enige planne van die bose.
  4. Here ons bid vir die beïndiging van die oorlog en vir vrede.


DANKIE:

  • Dat U ons genade gee om elke dag nuut te kan begin.
  • Mede-gelowiges saam met wie ons ons geloofsreis kan aflê.
  • Vir gebed wat U verhoor!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023