2022-10-30 - 2022-11-05 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Die Opedagsaamtrek met Jan de Wet: Ons bid vir seën op ons samesyn.
  2. Alta du Toit Skool (Deuroffer): Vader hierdie kinders wat intellektueel gestremd is het ons finansiële ondersteuning en voorbidding nodig.
  3. Die Matrieks wat volgende week met die eindeksamen begin: Vader rus U hulle asseblief toe vir die eise wat hierdie eksamen aan hulle gaan stel.
  4. Die Ekonomie van ons land: Dankie dat ons U met al die ekonomiese probleme van ons land kan vertrou.


DANKIE:

  1. Die reën in die somerreënval dele van ons land.
  2. Geleenthede wat ons as gemeente het om sigbaar as gelowiges in die gemeenskap U dissipels te wees.
  3. Ons taal waarmee ons U kan loof, prys, dank, aanbid en ook dat U Woord in Afrikaans beskikbaar is.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023