JAARLIKSE BESIGHEIDSONTBYT VIR SAKELUI
Jy word uitgenooi na Arbeidsbediening se Jaarlikse Besigheidsontbyt vir Sakelui op 13 Oktober om 7:00 by Victoria Heighters B&B.
Gasspreker: Dr. Eddie Orsmond
Tema: Geloof en Geestelikheid in die Markplek
Toegang: R100 per persoon
RSVP: 3 Oktober aan Danita Jordaan by 072 124 4695
Epos: arbeidsbediening.tuinroete@gmail.com
Opmerkings
Plaas 'n opmerking