VENSTERS OP GOD - dr. Kobus Smit

 Dr. Kobus Smit nooi u uit om aan te sluit by 'n WhatsApp-groep waarin hy spesiale dagstukkies wat hy self saamstel, 3 of 4 keer 'n week deel.

Die tema van die dagstukkies is VENSTERS OP GOD en u kan hom gerus kontak by 072 488 3959 indien u deel van die groep wil wees.

Hier is 'n voorbeeld:



Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023