VLYTIGE VINGERS VIR BABBEL EN BREI

Danksy 'n oorweldigende positiewe reaksie verlede jaar met die brei/hekel van mussies vir ons kleuterskool, is ons doelwit vir 2023 om 180 paar handskoentjies, sonder vingers, vir Diepkloof Laerskool te gee. (Donkerblou, om by die skooldrag te pas)
'n Groot dankie vir almal wat ná die winter nog steeds gebrei het en by die kerkkantoor ingehandig het om voorraad op te bou. Ons "JUBEL" want daar is alreeds 'n surplus van ongeveer 40 musse vir die Winter.
Vir meer inligting of enige vrae, skakel vir Alta van Wyk.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023