BINGO

Baie dankie vir almal wat bygedra het tot die heerlike oggend.
Baie dankie vir die Gasvryheid dames wat vir die oulike pryse gesorg het en vir Floris en Basie wat uitstekende "nommer-roepers" was.
Dankie ook vir Floris se voorstel vir die 1ste Sondag van elke maand wat amper gemaak het dat ons almal onder sensuur geplaas is.šŸ˜Š
Annelie se snoepie het gesorg vir Jafels en Kerrievetkoeke uit die boonste rakke. In die 2de kwartaal maak ons weer so. Moet dit nie mis nie!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023