DIENSGROEP VIR GETUIENIS

Kom skakel in! Ons vergader Woensdag 8 Februarie om 11:00 in die konsistorie by die kerk. Daar word interessant projekte beplan vir die jaar onder andere weer 'n Sokkerdag waarby ons die skole om ons betrek. Indien jy 'n hart het vir getuienis kom skakel gerus by ons in.
As jy enige vrae het, kontak vir Charles.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023