WINTERBASAAR - 2023

Ons winterbasaar gaan soos in die afgelope 3 jaar slegs 'n kontant en vee basaar wees.
Ons wil egter 'n geleentheid op ons kerkgronde aanbied om die behoefte aan sosiale interaksie met die gemeenskap te ondervang.
Is daar lidmate wat ons hiermee wil help dink? Skakel met ds. Jan of die kerkkantoor.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023