GHOLFDAG

Outeniqualand gaan op 18 Julie by Kingswood gholfbaan ons gholfdag hou.
Ons het slegs plek vir 12 x 4-balle omdat ons 'n borg het vir slegs 48 hemde.
Die koste beloop R450 per speler.
Elke speler kry 'n Outeniqualand gholfhemp in sy/haar "goodie bag".
Ons wil graag aan elke speler 'n prys gee.
Daarom nooi ons lidmate uit om 'n prys of twee te borg.
Skakel asseblief met Wim de Wet indien jy navrae het of hulp wil aanbied.
Ons nooi alle gholfspelers na 'n kort vergadering op Sondag 14 de Mei na die erediens.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023