HANDSKOENE VIR KOUE WINTER
Ons jubel en juig! Daar is 184 pare handskoene wat by Diepkloof Laerskool
afgelewer kan word. BAIE DANKIE VIR JULLE WARM HARTE VIR KOUE HANDJIES! Julle omgee word opreg waardeer!!!
Moet asseblief nie ophou brei nie, die winter lê voor en daar is baie ander handjies wat dit ook sal waardeer.
Alta van Wyk.
So lyk 184 pare handskoene...
Opmerkings
Plaas 'n opmerking