GEESTELIKE FILM VIR ONS GEMEENSKAP

Die Diensgroep vir Getuienis wys Saterdagmiddag 20 April 'n geestelike film in ons kerksaal vir die ouers en kinders van Diepkloof Kleuterskool. Dit begin om 15:30. Ons vra voorbidding hiervoor en dat die Here die verhaal van Josef sal gebruik om mense se geestelike lewe te verryk.

 



Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023