OUTENIQUALAND SNOEPIE BY GWK VEILING

Op Donderdag 14 Oktober 2021 is ons area se GWK veiling.
Annelie Botha en haar helpers gaan weer die snoepie behartig namens Outeniqualand gemeente.
Die snoepie is oop vanaf 10:00 en die veiling begin gewoonlik 11:00.
Kon ondersteun haar.
Daar is altyd heerlike eetgoed en kom ervaar die opwinding van die veiling.
Die veiling word gehou op Berrie Botha se plaas net om die draai van die Sinksabrug kerkterrein.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023