WEN 'n SKAAPLAM!

Wat van 'n heerlike lamsboud vir Kersfees?

'n Lidmaat het vir ons 'n skaaplam geskenk.
Lootjies sal verkoop word teen R100 stuk.
Die vraag wat op die lootjie lys beantwoord moet word, is:
Wat is ons gemeente se visie in drie woorde saamgevat?

Die lootjielys is by die kerkkantoor beskikbaar.
Die trekking sal plaasvind op Dinsdag 2 November 2021.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023