KALENDER 2022

2022 is om die draai en daar word reeds in alle erns gewerk aan die 2022 kalender. Gemeentelede kry vir 2022 weer die geleentheid om 'n bladsy in die kalender te borg en dan 'n mooi teksvers of geestelike aanhaling wat vir jou besonderse waarde het, in daardie maand met die gemeente te deel.
Dit kos R220 om 'n maand te borg.
Stuur 'n whatsapp vir Merinda met die bewoording.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023