KALENDER 2022

2022 is om die draai en daar word reeds in alle erns gewerk aan die 2022 kalender. Gemeentelede kry vir 2022 weer die geleentheid om 'n bladsy in die kalender te borg en dan 'n mooi teksvers of geestelike aanhaling wat vir jou besonderse waarde het, in daardie maand met die gemeente te deel.
Baie dankie vir die vinnige reaksie van ons gemeentelede. Daar is reeds 7 maande geborg.
Dit kos in 2022 net R220 om 'n maand te borg.
Stuur 'n whatsapp vir Merinda by met die bewoording.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Erediens - 25 Julie 2021

Erediens - 19 September 2021

Erediens - 22 Augustus 2021