Erediens - 12 Desember 2021


 Hartlik welkom by vandag se eredienste!
Ons verwelkom veral ons vakansiegangers. Dit is vir ons aangenaam om julle by ons te ontvang.
Ons wens vir elkeen 'n aangename feestyd toe. Mag ons 'n geseënde Christusfees beleef as ons die geboorte van ons Redder vier.
En mag die nuwe jaar vir ons elkeen vol hoop en verwagting wees!

Ons nooi jou uit na ons dienste Sondagoggend om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal en die inrydiens om 09:30 by die dam agter die kerk.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023