Erediens - 6 Desember 2021

Ons nooi jou uit na Outeniqualand se erediens Sondagoggend om 09:30 in die Kerk.
Daar sal hierdie Sondag geen koffie na die diens wees nie, a.g.v. die swaar reën wat voorspel word.
Dr. Dawid Kuyler sal die boodskap lewer.


DEUROFFER: STRANDDIENSSPAN

Alhoewel ons nie 'n stranddiensspan het wat voltyds op Glentana gaan wees nie, is ons bevoorreg dat Moreletapark-gemeente 'n span stuur wat in ons area kom bedien. Hou gerus Outeniqualand se Vakansieprogram dop vir meer inligtig oor hulle aktiwiteite. Hulle gaan ook betrokke wees by die Carols by Candlelight wat op Saterdag die 18de in die Kobus Hattinghsaal aangebied word.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023