Kerswense van Personeel

 

Die personeel van Outeniqualand-gemeente wil graag aan elke lidmaat dankie sê vir die ondersteuning en omgee wat ons die afgelope jaar ontvang het.

Dis ‘n fees om deel van die Outeniqualand familie te wees en saam te bou en te werk aan God se Koninkryk in ons omgewing.

Ons wens elkeen ‘n geseënde Christusfees toe!

Jan, Merinda, Lorraine,
Godfrey en Cecely.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

KERKKANTOOR TYE - Vakansie 2021 - 2022

Erediens - 25 Julie 2021