OUTENIQUALAND GEBEDSGROEP

Hierdie groep ontstaan in 1994 om vir 'n vreedsame verkiesing te bid. Aanvanklik vergader ons in die Kobus Hattinghsaal en verskuif later na die bidders se huise.
Covid-inperkings verplig ons egter om whatsapp-groep te stig waar ons beurte maak om ons gebede te deel en vir sake wat ons na aan die hart lê te bid. Daar word vier maal per week gebid. Die begeerte is egter om ons gebede met lidmate te deel.
U word dus vriendelike genooi om by ons groep aan te sluit!
Stuur asseblief u naam en selfoon nommer na Merinda of bel haar by die kerkkantoor.


“Het jy al so baie daaroor gebid soos jy daaroor gepraat het?”

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023