BYBELSTUDIE VIR DIE MANNE

'n Oproep aan al die manne in Outeniqualand:

  • Die Bybelstudie begin Donderdag 3 Februarie 2022.
  • Ons kom in die Kobus Hattinghsaal bymekaar.
  • Dit begin 8:00 en sal ongeveer 1 uur duur.
  • Ons sal afskop met Psalm 23 en dan by die eerste byeenkoms besluit watter boek van die Bybel ons wil bestudeer asook die aard en omvang van die byeenkoms.
  • Weet dat JY baie welkom is.
  • Jy is welkom om iemand saam te nooi.
  • Bid asseblief vir hierdie geleentheid. Ons verwagtinge is van die Here, nie van 'n mens nie, want ons as gelowiges bly almal, 'n leeftyd lank, studente van die Woord waarin God die Heilige Gees, ons moet lei.
  • Sou jy enige gebedsvoorstelle hê, kom deel dit sodat ons saam daaroor kan bid.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023