DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL - 2022


 

Diepkloof Kleuterskool het die week met hulle aktiwiteite begin. Ons wens hulle 'n baie geseënde 2022 op al hulle werk toe.
Hulle het laat weet dat daar nog plek vir 10 kinders tussen die ouderdomme 3 – 6 jaar is. Kontak gerus vir Bernice van Rooyen.
Die juffrouens het 'n dringende behoefte vir 'n Laptop om hulle te help met hulle werk. Indien daar 'n lidmaat is wat 'n ekstra laptop het en dit vir die kleuterskool wil skenk, kan jy Bernice kontak.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023