KLAVIERPRET MET KAAS EN WYN

 


12 van ons eie lidmate bied hierdie wonderlike pret geleentheid aan.
Dankie aan Esther Lategan wat die aand beplan en aanmekaar geweef het.
Moenie die plaaslike talent misloop nie.
Kaartjies is by die kerkkantoor beskikbaar.
Kaas en wyn word na die tyd in die kerksaal bedien.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023