OUTENIQUALAND GEBEDSGROEP

Is hierdie 'n bediening waarby jy betrokke wil raak?
Covid-inperkings verplig ons egter om whatsapp-groep te stig waar ons beurte maak om ons gebede te deel en vir sake wat ons na aan die hart lê te bid. Daar word vier maal per week gebid.
U word dus vriendelike genooi om by ons groep aan te sluit vir 2022!
Stuur asseblief u naam en selfoon nommer na Merinda by die kerkkantoor.


“Het jy al so baie daaroor gebid soos jy daaroor gepraat het?”

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023