DIENSGROEP VIR BARMHARTIGHEID

Die Diensgroep vir Barmhartigheid se vergadering sal gehou word op Woensdag 9 Maart om 15:00 in die Kobus Hattinghsaal.
Die spreker is Fanie Marx wat vir baie jare saam met die Polisie se Narkotika Buro gewerk het. Na aanleiding van die meisie van George wat in Thailand onskuldig gevonnis is tot lewenslange tronkstraf, kom deel Fanie wenke wat van belang is vir ons kinders en kleinkinders wat in die buiteland gaan werk.
Moenie dit mis nie!


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023