Erediens - 20 Februarie 2022

Ons nooi jou uit na ons inry-erediens Sondag om 09:30 by die dam agter die kerk.
Ds Jannie Fourie is die prediker.
Daar sal ook heerlike koffie in die buitelug onder die skadunet voor die dam bedien word na die erediens.
Daar is ook 'n erediens op Hartenbos as deel van die gemeente naweek om 10:00 by die NG Kerk Jeugsentrum in Paardekraalweg 12.
Die diens is nie aanlyn beskikbaar nie!


DEUROFFER: GEMEENTE ONDERSTEUNING

Die Gemeentehulpfonds is 'n sinodale fonds en verleen ondersteuning aan gemeentes wat finansiële probleme ondervind. Die fonds is bedoel om die geestelike bediening in stand te hou en nie vir kapitale werke of instandhouding van fisiese fasiliteite nie.
Saakgelastigde (Stephan Pretorius) | 021-957 7104 | stephan.pretorius@kaapkerk.co.za

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023