LYDENSTYD

Ons is nou in die Lydenstyd.
Dit is 40 dae vanaf Aswoensdag (insluitende Sondae) tot voor Paassondag.
Dit is tradisioneel 'n tyd van selfondersoek, skuldbelydenis, gebed en naastediens.


(Kunswerk deur Vader John Russell)


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023