BYBELSTUDIE VIR MANNE

'n Oproep aan al die manne van Outeniqualand:

  • Die Bybelstudie is Donderdae om 08:00;
  • Ons kom in die Kobus Hattinghsaal bymekaar;
  • Duur ongeveer 1 uur;
  • Weet dat jy baie welkom is;
  • Jy is welkom om iemand saam te nooi;
  • Bid asseblief vir hierdie geleentheid. Ons verwagtinge is van die Here, nie van mense nie, want ons as gelowiges bly almal, 'n leeftyd lank, studente van die Woord.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023