DIE HEUNINGDRAER

Het iets interessants met jou gebeur? Het jy 'n getuienis om te lewer? Is jou gawe om te dig of interessant te skryf?
Raak betrokke by ons gemeenteblad, Die Heuningdraer. Skryf oor iets in en om jou gemeentesirkel of 'n gemeente aktiwiteit. As jy iets op die hart het, 'n gedig of 'n interessante wedervaring gehad het, deel dit met die gemeente.
Gee dit in by Merinda by die kerkkantoor of epos dit aan ngouteniqua@gmail.com. Vir enige navrae kontak die redakteur Johan Deysel.
Spring sommer dadelik aan die werk want alle bydraes moet in wees teen Dinsdag 7 April.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023