OUTENIQUASTRAND DAMES BYBELSTUDIE

Outeniquastrand Dames Bybelstudie is Donderdae om 09:30 by die Kobus Hattinghsaal.
Alle dames word uitgenooi na die Bybelstudie.
Kontak gerus vir Esther Lategan as jy enige vrae het.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Erediens - 12 Desember 2021