Bybelstudie

Die Mansbybelstudie hervat weer op 21 April om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal.
Al die manne is baie welkom.
Kontak gerus vir Pieter Landman.

Outeniquastrand Damesbybelstudie is Donderdae om 09:30 by die Kobus Hattinghsaal.
Alle dames word uitgenooi. Kontak gerus vir Esther Lategan.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Erediens - 12 Desember 2021