DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL

Die winter is op pad. Diepkloof Kleuterskool het onder ons aandag gebring dat van die kinders in die skool uit behoeftige gesinne kom. Hulle vra hulp met wintersklere vir seuns of dogters ouderdomme 2 – 5 jaar.
Indien jy kan help kontak vir Merinda Kinghorn of jy kan die klere by die kerkkantoor afgee of plaas in die “mandjie van oorvloed” in die voorportaal van die kerk.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023