2022-05-01 - 2022-05-07 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Arbeidsbediening George (deuroffer): Ondernemings, boerderye en instansies wat hulle deure open sodat die Evangelie aan werkers gebring kan word.
  2. Die mense van die Oekraïne wat ly onder die gevolge van die oorlog. Ons bid ook vir die lande en mense wat hulle grense oopmaak vir die vlugtelinge.
  3. Die Gees van Paastyd om voort te duur en dat ons as gelowiges sal uitgaan en die gesindheid en werk van Jesus sal voortsit.
  4. Boere van ons land. Hulle moet nie slegs die uitgdagings van natuurelemente trotseer nie maar ook te midde van politieke druk en misdaad steeds die land van voedsel voorsien. Wees U asseblief daar vir hulle.


DANKIE VIR:

  • U wat ons alles is: Hand. 17:28 “Want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons..”
  • Paastyd: U het ons toegerus om U dissipels te wees.
  • U wat steeds die seisoene beheer.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023