DIE HEUNINGDRAER

Die volgende Heuningdraer is by die drukkers en word binnekort vrygestel. Die Heuningdraer is Outeniqualand se gemeenteblad wat 3 keer per jaar vrygestel word. Van die begin van Covid word dit elektronies vrygestel deur dit per epos aan elke gesin gestuur.
Indien jy Die Heuningdraer in gedrukte vorm wil ontvang, moet jy asseblief voor 1 Mei vir Johan Deysel kontak of vir Merinda by die kerkkantoor.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023