Erediens - 22 Mei 2022

 

Ons nooi jou uit na Sondag se inrydiens om 09:30 op die terrein agter die kerk.
Na die inrydiens bedien ons heerlike koffie onder die skadunet.

Die eredienste vir Mei en Junie sien soos volg daaruit:

22 Mei:
INRYDIENS om 09:30

29 Mei:
KERKDIENS om 09:30

5 Junie:
KERKDIENS om 09:30

12 Junie:
Kobus Hattingh-saal diens om 08:00
INRYDIENS om 09:30

19 Junie:
KERKDIENS om 09:30

26 Junie:
INRYDIENS om 09:30


DEUROFFER: PAARL SKOOL vir GESTREMDES

“I do not have a dis-ability, I have a different-abiblity.”
Learners – 322 / Educators and Therapists – 59 / Supporting staff – 80.
'n Skool vir gestremdes is begin deur ouers asook die NGK in 'n huis in Paarl sowel as 8.5 hektaar grond buite Paarl wat in die 1960’s vir die doel geskenk is. In 1972 is 'n stuk grond in Brackenfell gekoop en die Paarl Skool vir Gestremdes is gestig. Vandag staan die “Paarl” in die naam vir 'n pêrel. Die beeld word gebruik dat die ouers, opleiers, terapeute en ander personeel met geduld en toewyding die perlemoen oopmaak om die pêrel in die binnekant bloot te stel.
021 981 5555 | admin@paarlskool.org.za

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023