PINKSTER - 29 Mei - 2 Junie 2022

 


WAT VAN 'N LEKKER POT SOP?
Die Pinksterdienste begin Sondag 29 Mei om 18:00 en hou aan tot Donderdag 2 Junie.
Ons bederf graag ons Outeniqualanders met 'n lekker koppie sop en broodjies na elke Pinksterdiens. Ons benodig elke aand 4 of 5 potte sop (12 tot 20 koppies per pot). As jy 'n lekker pot sop vir ons kan maak vir een van die aande kontak vir Merinda by die kerkkantoor.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023