TUISGEMAAKTE KONFYT

Die Pelgrims van Hoop projek loop baie goed.  Ons het omtrent 8 spanne wat afwisselend help met die voorbereiding en optree as gasheer/gasvrou.
Ons wil graag vir die pelgrims tuisgemaakte konfyt aanbied saam met die vetkoeke. As jy konfyt kan kook en voel hierdie is 'n bediening waarmee jy kan help, kontak Merinda.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023