Ds. Jan - VERLOF

Ds Jan gaan met 'n welverdiende vakansie van hierdie week tot 15 Julie.
Die hele gesin gaan op vakansie Oos-Kaap toe. Hy gaan sy swaer in Aliwal-Noord gemeente bevestig en dan by die familie in Molteno kuier. Ons wens hulle 'n heerlike gesinsverkwikking toe en dat die Here hulle veilig sal hou.
Dr. Kobus Hattingh sal vanaf 25 Junie met pastorale sorg instaan vir ds. Jan.
Die predikers wat Outeniqualand in hierdie tyd sal bedien is:
19 Julie: ds. Pieter Louw;
26 Junie: ds. Basie Fourie;
3 Julie: ds. Ferdie Gouws;
10 Julie: ds. Almo Zietsman.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023