PINKSTER 2022 - Baie dankie!

Baie dankie aan al die dames wat gesorg het vir die heerlike sop en broodjies elke aand. Dankie ook aan die mans en dames wat elke aand na die tyd opgeruim en skottelgoed gewas het. Ja, Outeniqualand het oulike manne wat ook kan skottelgoed was!
Baie dankie aan die Musiekbediening wat elke aand gesorg het vir ons lofprysing en aanbidding. Ons weet dat dit baie opoffering en oefening gekos het om ons so gemaklik te kon begelei. Ons waardeer julle.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023