PINKSTER: BYBELS VIR BYBELGENOOTSKAP

Tydens Pinkster is daar geleentheid gegee om Bybels van die Bybelgenootskap te borg @ R99 per Bybel.
Outeniqualand het R26 085 ingesamel wat beteken dat ons 263 Bybels kon borg. Baie dankie vir elkeen wat gehelp het om dit moontlik te maak.
Ons weet dat die Here hierdie Bybels sal gebruik om die Goeie Nuus wyd en syd te versprei.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023