MUSSE-PROJEK

Baie dankie vir elke vrou (en man) wat gehelp het met die projek.
Daar was 'n ongelooflike deelname en entoesiasme!
Daar was genoeg serpe en musse om vir elke kind by Diepkloof Kleuterskool 'n mus en 'n serp te kon gee.


Die dames van die wyk 5 bybelstudie wat hierdie projek geloods het.
Baie dankie aan elke persoon in Outeniqualand wat saamgewerk sodat al 64 kindertjies 'n warm serp en mus vir die winter kon kry! (met nog ekstra vir volgende jaar)


Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023