2022-09-04 - 2022-09-10 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Die Landbou en Ekonomie: Ons bid dat U die boere sal seën en die rol wat die landbou in die ekonomie speel, by die Regering die nodige erkenning sal kry.
  2. Die Instituut vir Dowes: Ons bid vir hierdie mense se geestelike en finansiële versorging. (Deuroffer)
  3. Ons land en sy mense se toekoms: Dankie dat U die land en sy mense se toekoms bepaal en dat ons volkome op U kan vertrou. Sag. 4:6 “Nie met mag en krag sal jy slaag nie maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige”.


DANKIE:

  • Die Nagmaal wat ons kon gebruik en kan glo dat U ons, ons sondes volkome vergewe het.
  • Dat Jesus aan die kruis gesterf het vir ons sondes.
  • Vir ons gemeente se 40 dae reis. Dat U ons toerus om op hierdie reis na U stem te luister.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023