KALENDER VIR 2023

2023 is om die draai en daar gaan binnekort in alle erns begin werk word aan die 2023 kalender. Gemeentelede kry vir 2023 weer die geleenheid om ‘n bladsy in die kalender te borg en dan 'n mooi teksvers of geestelike aanhaling wat vir jou besonderse waarde het, in daardie maand met die gemeente te deel. Die koste vir die borg van 'n bladsy in 2023 is R250.
Kontak Merinda by die kerkkantoor of stuur 'n WhatsApp aan haar met die bewoording.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023