SOKKER TOERNOOI VIR PLAASSKOLE

OUTENIQUALAND se Diensgroep vir Getuienis bied op Saterdag 10 September 2022 'n six a side junior world cup sokkertoernooi aan op Laerskool Van der Hoven se velde. Ses plaasskole neem deel. Ons benodig enige vorm van hulp: braaiers, beamptes, vrywilligers ens.

Skakel met Charles indien jy kan help.
Toeskouers is BAIE welkom.



Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Erediens - 12 Desember 2021