SOKKER TOERNOOI VIR PLAASSKOLE

OUTENIQUALAND se Diensgroep vir Getuienis het op Saterdag 10 September 2022 'n six a side junior world cup sokkertoernooi aangebied op Laerskool Van der Hoven se velde. Ses plaasskole het deelgeneem.
DIT WAS 'N GROOT SUKSES.
Baie dankie vir almal wat hulp aangebied het en so bygedra het tot die sukses van die toernooi!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023