KERKKANTOOR - TYE

Die Kerkkantoor sal gesluit wees van die 23ste tot die 31ste Desember.
Merinda sal aan diens wees van 23 tot 31 Desember alhoewel die kerkkantoor nie oop is nie. Kontak haar gerus in hierdie tyd.
Lorraine sal die kantoor beman vanaf 3 – 9 Januarie 2023 in die normale kantoorure. (Dinsdae – Vrydae van 08:30 tot 13:30 asook Woensdae 15:00 tot 16:30)
Op 9 Januarie gaan Lorraine vir 'n hand-operasie en sal met siekverlof wees.
Ons sal die persoon wat in haar plek waarneem se kontak inligting deurgee op die whatsapp-groepe.
Merinda is met verlof van 1 Januarie tot 19 Januarie 2023.
Ds. Jan is met verlof van 8 tot 16 Januarie 2023. Op 23 Januarie gaan hy vir 'n hand-operasie en sal met siekverlof wees tot 12 Februarie 2023.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023