Erediens - 15 Januarie 2023

 


Hierdie Sondag se eredienste is om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal en om 09:30 in die kerk, gelei deur ds. Ferdi Gouws.
Kom drink lekker koffie en kuier saam met ons in die kerksaal na afloop van die erediens.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023