DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL SOEK...

Diepkloof Kleuterskool is op soek na ten minste 2 persone uit die gemeente wat passievol en entoesiasties is oor kleuters en wil help om 'n verskil in hulle lewens en die gemeenskap te maak!
Ons wil graag nuwe mense op ons Bestuurskomitee inbring wat weer met 'n vars oog kan kyk en nuwe idees kan voorstel om ons werk by die Kleuterskool te versterk. Enige een wat belangstel kan vir Bernice kontak. Sy wag vir jou oproep!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023