WONINGSKOU ten bate van DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL - Laaste kans!

Op 15 April 2023 word daar 'n "Woningskou" gehou ten bate van Diepkloof Kleuterskool.
Die verskillende huise op die program kan vanaf 9:00 tot 15:00 gesoek word.
Die doel van die woningskou is NIE dat die eienaars wil spog met hul huise en besittings nie, maar dat hulle uit dankbaarheid aan God, hul huise oopstel om dit in vreugde met ander te deel.
Die laaste stop is by Annelie Botha waar gratis roosterkoek/konfyt/kaas en koffie en tee aangebied word.
Die kaartjies is R100 per persoon.
Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor, Riekie Kruger en Merinda Kinghorn.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023