DIENSGROEP VIR BARMHARTIGHEID

Kom kuier op Dinsdag 30 Mei om 15:30 saam met ons in die Kobus Hattingh-saal. Ons gaan koppe bymekaar sit en vars uit die boks uit dink oor hoe ons as gemeente ons Barmhartigheid kan uitleef en kom jubel saam met ons oor die suksesse van die projekte wat reeds hierdie jaar geloods is.
As jy onseker is kontak Nikki Visagie of Merinda om meer uit te vind oor Outeniqualand se Diensgroep vir Barmhartigheid.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023